Ak­teurs kweek ‘n lief­de vir te­a­ter by plaas­li­ke leer­ders

Graaff-Reinet Advertiser - - Voorblad -

Graad 12-leer­ders ver­bon­de aan A­fri­kaan­se huis­taal-sko­le in Graaff-rei­net is ver­le­de week bloot­ge­stel aan ‘n A­fri­kaan­se te­a­ter­pro­duk­sie toe And­re S­tolz Pro­duk­sies ty­dens ‘n lands­wye toer Graaff-rei­net be­soek het. An­dré S­tolz Pro­duk­sies bied al se­dert 2009 hier­die soort pro­duk­sies aan met die be­trok­ken­heid van ve­te­raan­ak­teurs soos Bet­tie Kemp, I­sa­do­ra Ver­wey, Ri­a­na Wil­kens, A­mor T­re­doux, El­ma Pot­gie­ter en Ka­rin Re­tief. On­der­wê­reld van Fa­nie Vil­joen, Mis van Re­za de Wet en My Ja­pan van S­chalk S­choom­bie is die drie pro­duk­sies wat dié jaar op toer op­ge­voer word. Die Graaff-rei­net­leer­ders was be­voo­r­eg om ‘n ver­to­ning van On­der­wê­reld te kon ge­niet.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.