Be­ra­dings­kur­sus vol­gen­de week

Graaff-Reinet Advertiser - - Voorblad -

Prof Went­zel Coet­zer be­soek Graaff-rei­net vol­gen­de week, van 22 tot 24 Mei. Prof. Coet­zer sal oor die be­stek van dié drie dae ‘n be­ra­dings­kur­sus aan­bied, waar hy oor, on­der an­de­re, pa-won­de, ma-won­de, ge­ne­ra­sie ba­ga­sie en die uit­deel van se­ën, met die kur­sus­gan­gers sal ge­sels. Moe­nie dié ge­leent­heid mis­loop in­dien jy e­nig­sins be­trok­ke is in jou om­ge­wing met be­ra­ding, jeug­werk of le­raars nie. Kon­tak dr. Ben van Ton­der by 082 378 0613 vir na­vrae.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.