Oud-leer­der pres­teer

Graaff-Reinet Advertiser - - Voorblad -

Ka­ris­ma Ca­litz, oud-leer­der van Ho­ër Volk­skool, het haar BA Hon­neurs­graad (HMS: Bi­o­ki­ne­ti­ka) in A­pril 2018 aan die Nel­son Man­de­la U­ni­ver­si­teit ver­werf. Sy het ‘n ge­mid­deld van 82% ge­hand­haaf en dus die graad met cum lau­de ge­slaag. Sy was ook be­noem as die bes­te a­ka­de­mie­se pres­teer­der deur BASA (Bi­o­ki­ne­ti­cs As­so­ci­a­ti­on of SA). Tans doen sy haar in­tern­skap­jaar wat strek tot De­sem­ber 2018 by die Da Ga­ma Me­die­se Sen­trum in Mos­sel­baai waar­na sy as bi­o­ki­ne­ti­kus kan re­gis­treer. Sy sal graag een­dag haar eie prak­tyk wil be­sit, maar sal eers al haar opsies vir vol­gen­de jaar goed uit­kyk.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.