Ne­der­land wink vir Chloe

Graaff-Reinet Advertiser - - Voorblad -

Ty­dens die on­lang­se El­sie Coet­zer(e­chs) toer­nooi in Bloem­fon­tein, het ‘n Ho­ër Volk­skool­leer­der kook­wa­ter­hok­kie ge­speel. Dié skit­ter ver­to­ning deur Chloe St­an­nard het tot ge­volg ge­had dat sy haar tas­se kan pak vir ‘n toer na Ne­der­land. Chloe sal deel uit­maak van die O.14 El­sie Coet­zer-hok­kie­span wat in Sep­tem­ber na dié land gaan reis om krag­te teen span­ne van dáár te gaan meet. Dit is ‘n groot pres­ta­sie om as een van die span se vyf­tien spe­lers ge­kies te word en Ho­ër Volk­skool is baie trots op haar.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.