Lands­die­ners sa­mel geld in vir ou­e­te­huis

Graaff-Reinet Advertiser - - Voorblad -

Ver­le­de Woens­dag, 24 Mei, het ‘n groep van die Ho­ër Volk­skool Lands­diens­klub be­sluit om die boe­ke vir ‘n uur op­sy te skuif en deel te neem aan ‘n fonds­in­sa­me­lings­pro­jek ten ba­te van die Huis van de Graaff te­huis vir be­jaar­des. Ty­dens dié i­ni­ti­a­tief, het die le­de van­af Ho­ër Volk­skool tot by die NG Groot­kerk-ge­bou ge­stap, en deu­ren­tyd blik ge­skud vir do­na­sies van die pu­bliek. Die po­si­tie­we ge­sind­heid van die deel­ne­mers en tal­le do­na­teurs het van hier­die po­ging ‘n groot suk­ses ge­maak. E­ni­ge per­soon wat nog ‘n by­drae tot hier­die fonds­in­sa­me­lings­po­ging wil maak, is wel­kom om die skool te kon­tak by 049 8910514. Die fond­se ge­ïn sal bin­ne­kort aan die Huis van de Graaff oor­han­dig word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.