S­pan­dau se mooi­stes swie­rig ge­kroon

Graaff-Reinet Advertiser - - Voorblad -

S­pan­dau Se­kon­dê­re Skool het on­langs, ty­dens 'n spog­ge­leent­heid, Mnr en Mej S­pan­dau ge­kies. Op die fo­to ver­skyn Le Clue Son­dag (be­oor­de­laar), Yo­lin Jaf­tha (twee­de prin­ses), S­haun Mey­er (Mnr S­pan­dau), Sel­wy­di­ne Moos (eer­ste prin­ses), Pe­tro­nel­la Ma­bee (Mej S­pan­dau), De­ne­ve Jack (2017 Mej S­pan­dau), Je­nay Don­lee (be­oor­de­laar) en Re­ta­nia Fis­cher (be­oor­de­laar).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.