Leer­krag puik in diens

Graaff-Reinet Advertiser - - Voorblad -

La­er Volk­skool spog met een van die hoog­ste eer­be­wy­se in lands­diens, wat aan een van hul leer­krag­te toe­ge­ken is. Ma­ri­li­ze Bo­tha is on­langs met die Goue Pro­tea-eer­be­wys in lands­diens ver­eer. Die eer­be­wys is die hoog­ste wat vir ‘n vol­was­se per­soon in lands­diens toe­ge­ken kan word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.