’n 100ste myl­paal vir Ly­net­te

Graaff-Reinet Advertiser - - Voorblad -

Ly­net­te It­ters­ha­gen-strauss het die af­ge­lo­pe na­week vir die 100ste keer vir die eer­ste hok­kie­span van Ho­ër Volk­skool uit­ge­draf. Sy het in 2015 as ‘n Graad 9-leer­ling haar de­buut ge­maak ty­dens die U­ni­on High Fe­s­ti­val, in Graaff-reinet. In 2017 is sy ver­kies as on­der­kap­tein van die span en in 2018 is sy as kap­tein aan­ge­wys. Wat die pres­ta­sie nog meer spe­si­aal ge­maak het is dat haar ou­ers en groot­ou­ers saam met haar hier­die myl­paal kon vier. Saam met haar op dié fo­to ver­skyn haar af­rig­ter, Wyn­and Vol­schenk, haar ma And­rea It­ters­ha­gen­strauss, Ly­net­te, haar pa S­te­fan It­ters­ha­gen-strauss en die hoof van Ho­ër Volk­skool, Hen­nie van Rooy­en.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.