Win­ter­straat­myl by Sa­ter­dag se ker­mis

Graaff-Reinet Advertiser - - Voorblad -

GRAAFF-REI­NET — #kar­roochal­len­ge bied dié eers­ko­men­de na­week, ty­dens die NG Graaff-rei­net-ge­meen­te se jaar­lik­se ker­mis, 'n win­ter­straat­myl aan.

Re­gis­tra­sie vir die win­ter­straat­myl op Sa­ter­dag­og­gend, 9 Ju­nie, sal duur van 08:00 tot 08:50 by die Bo­ta­nie­se S­port­gron­de.

Kos­tes be­loop R20 per per­soon. Die wed­loop be­loof pret vir die he­le ge­sin.

Die­ge­ne wat be­oog om deel te neem, word uit­ge­daag om vol­gens die win­ter-te­ma aan te trek.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.