Pier­re Els se spog­dui­we vlieg ver voor

Graaff-Reinet Advertiser - - Voorblad -

GRAAFF-REI­NET — In die af­ge­lo­pe Sa­ter­dag, 2 Ju­nie, se wed­vlug van­af Kim­ber­ley, het Pier­re Els se dui­we voor ge­vlieg om bei­de die eer­ste plek in die Jaar­oud-af­de­ling, so­wel as die Ope-af­de­ling te wen.

In die Ope-af­de­ling het JR Ma­rais se duif twee­de ge­kom, ge­volg deur Ka­roo Hok­ke van Pe­trie Maré in die der­de plek.

In die top 30 po­si­sies het Pier­re Els elf plek­ke in­ge­neem, JR Ma­rais ses, Ka­roo Hok­ke twee, G du P­les­sis ses, Da­vid Hamp­ton d­rie en A E­ver­son twee.

In die Jaar­oud-af­de­ling is Els se wen­duif ge­volg deur nog een van sy­ne in die twee­de plek en 'n duif van JR Ma­rais der­de.

On­der die top 30 het Els 14 plek­ke in­ge­neem, JR Ma­rais twee, Ka­roo Hok­ke twee, G du P­les­sis d­rie, Da­vid Hamp­ton se­we en A E­ver­son een.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.