Plaas­li­ke in­wo­ners jag straat­myl-ti­tel

Graaff-Reinet Advertiser - - Voorblad -

Ver­le­de Sa­ter­dag­og­gend, 9 Ju­nie, het #kar­roochal­len­ge ‘n win­ter­straat­myl in Graaff-rei­net aan­ge­bied. Die ge­leent­heid is ge­hou ty­dens die Win­ter­fees van die NG Graaff-rei­net­ge­meen­te by die Bo­ta­nie­se S­port­gron­de. Die deel­ne­mers - wat al­mal aan­ge­moe­dig was om vol­gens die win­ter-te­ma aan te trek - het die re­sies baie ge­niet. Her­nus S­tolz was die wen­ner on­der die mans en het ‘n R200 ge­skenk­be­wys van Our Yard ont­vang. Mar­li­ze Dey­zel (der­de), Jackie Tay­lor-free­me (twee­de) en Max­ie T­heron (eer­ste) het on­der die vrou­ens met die lou­e­re weg­ge­stap. Max­ie T­heron het dan ook ‘n R200 Our Yard­ge­skenk­be­wys ge­wen. By die kin­ders se af­de­ling het Pe­ter-da­niel C­legg (twee­de), PJ de Goe­de (eer­ste) en Ni­co Coet­zee (der­de) die an­der deel­ne­mers weg­ge­draf.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.