O.13-spe­lers haal Cra­ven­week-span­ne

Graaff-Reinet Advertiser - - Voorblad -

Voor-ver­le­de na­week, 1 en 2 Ju­nie, het Jo­hand­re Groe­ne­wald, Ju­an Be­zui­den­houdt, JJ T­heron en Ce­a­no Fou­rie aan die fi­na­le rug­by­proe­we van die C­hee­tah-toer­nooi in Bloem­fon­tein deel­ge­neem. Al die leer­ders is ver­bon­de aan La­er Volk­skool in Graaff­rei­net. JJ T­heron is na af­loop van die proe­we in die O.13a-car­ven­week­span op­ge­neem. Ce­a­no Fou­rie is in die O.13bcra­ven­week­span op­ge­neem. Die skool is baie trots op dié twee rug­byster­re en wens hul graag s­terk­te toe met die wed­stry­de wat voor­lê ty­dens die O.13 Cra­ven­week in Kim­ber­ley van 1 tot 6 Ju­lie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.