Spe­ler ver­teen­woor­dig pro­vin­sie

Graaff-Reinet Advertiser - - Classifieds -

Ling­com P­ri­mêr-leer­der Et­han Jaf­tha se ver­nuf met ‘n rug­by­bal het daar­toe ge­lei dat hy on­langs die Oos­te­li­ke Pro­vin­sie Rug­by­u­nie (OPRU) se O.12-rug­by­span ver­teen­woodig het ty­dens ‘n jaar­lik­se O.12-rug­by­toer­nooi in Ri­vers­dal. Et­han en sy span het baie goed ge­speel en die skool is trots op sy pres­ta­sies op die rug­by­veld.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.