Jong spe­lers skit­ter oor­see

Graaff-Reinet Advertiser - - Sport -

Twee van Ho­ër Volk­skool se be­lo­wend­ste hok­kie­spe­lers het ty­dens die on­lang­se skool­va­kan­sie deel­ge­neem aan ‘n toer­nooi in Hol­land. Chloè St­an­nard (links) en An­je Smith het hier hul hok­kie­vaar­dig­he­de ver­be­ter deur twee kli­nie­ke by te woon wat aan­ge­bied is deur in­ter­na­si­o­na­le hok­kie­spe­lers van reg­oor die wê­reld. Hul het vier wed­stry­de ge­speel waar­ty­dens hul teen Oran­je­rood Klub en teen La­ren Klub, die t­wee­de bes­te klubs in Hol­land, ver­loor het. Ver­der het hul ge­lyk­op ge­speel teen Co­log­ne Klub as­ook teen die klub van Rot­ter­dam. Hou ge­rus hier­die twee Volk­sies op die hok­kie­veld dop!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.