Lei­ers leer hul­self ken op kamp

Graaff-Reinet Advertiser - - Voorblad -

La­er Volk­skool se nu­we pre­fek­te het on­langs ‘n lei­ers­kamp by die A­san­te Sa­na­pri­vaat Wild­re­ser­vaat by­ge­woon.

Ty­dens dié kamp het leer­ders ver­skeie uit­da­gings ge­had wat on­der an­de­re span­bou ver­eis het.

Lei­ers- en le­wens­vaar­dig­he­de is ook ont­wik­kel.

Hier­die kamp het ‘n goeie ba­sis ge­vorm waar­op voort­ge­bou kan word vir 2019.

La­er Volk­skool se lei­ers vir 2019 is (mei­sies) Da­le­ne Bar­nard, A­nishka Lui­ters, Bi­an­ca Fit­z­ge­rald, Zan­ri Groe­ne­wald (hoof­dog­ter), Ja­ni van der Mer­we (on­der­hoof­dog­ter), E­li­ne Fou­rie, Li­sa S­teyn­berg, Sa­net Gro­bler, (seuns) F­red­die van der Mes­cht, Ju­an St­an­nard, A­dri­aan B­lig­naut (hoof­seun), Mark Blom, Hugo Bo­tha, Xan­der Key­ser (on­der­hoof­seun), Zak Wol­f­aardt, Pie­ter van der Mer­we.

See mo­re pho­tos at www.graaff­rei­ne­t­ad­ver­ti­ser.com Die nu­we pre­fek­te van LVS het hul on­lang­se lei­ers­kamp ter­deë ge­niet.

Mark Blom, F­red­die van der Mes­cht, Li­sa S­teyn­berg en Zan­ri Groe­ne­wald.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.