Ge­he­kel­de kom­bers kry nu­we huis

Graaff-Reinet Advertiser - - Letters | Briewe -

Me­la­nie Jor­daan (mid­del) is on­langs as die ge­luk­ki­ge wen­ner van dié prag­ti­ge ge­he­kel­de kom­bers aan­ge­wys. Die kom­bers is deur G­len­da van Rooy­en (regs) ge­he­kel en ten ba­te van Huis van de Graaff uit­ge­loot. Die te­huis se be­stuur be­dank die pu­bliek en be­sig­heids­lui vir by­dra­es ge­du­ren­de die jaar. By Me­la­nie en G­len­da is Ri­ta T­heron, Huis van de Graaff se be­stuur­der.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.