Jou bloed kan ’n le­we (of drie) red

Graaff-Reinet Advertiser - - Classifieds -

Om bloed te skenk verg net ’n paar mi­nu­te en is een van die mak­lik­ste ma­nie­re waar­op jy ’n ver­skil kan maak en ie­mand se le­we kan red. E­ni­ge ie­mand tus­sen 16 en 65 kan bloed skenk, so­lank hul­le aan die ver­eis­tes vol­doen. ‘n Bloed­skenk­kli­niek vind dié ko­men­de Maan­dag­mid­dag, 12 No­vem­ber, in Graaff-rei­net plaas. Daar word ‘n be­roep op die pu­bliek ge­doen om dit te on­der­steun. Die kli­niek sal in die Te Wa­ter­saal in Bour­ke­straat van 14:00 tot en met 18:00.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.