Reg vir die groot skool

Graaff-Reinet Advertiser - - Classifieds -

Nar­sing­straat P­ri­mêr het Vry­dag, 2 No­vem­ber, dié jaar se Graad R-klas­sie se di­plo­ma­pleg­tig­heid ge­hou.

Die 74 klein­tjies het al­mal “graad ge­vang” en is ge­reed om ‘n nu­we fa­se in hul jong le­wens te be­tree.

Tes­sa Jur­ries van die plaas­li­ke on­der­wys­de­part­ment se ESSS af­de­ling, het, as die ge­leent­heid se gas­spre­ker, `n baie in­spi­re­ren­de en in­sig­ge­wen­de bood­skap aan die ou­ers so­wel as vir die kin­ders oor­ge­dra.

Haar toe­spraak was ver­al vir die skool­hoof, A­mos Groot­boom, 'n bit­ter­soet er­va­ring aan­ge­sien Tes­sa een van sy oud-leer­ders is.

Die Graad R-leer­ders het ook hul ou­ers ver­maak deur twee prag­ti­ge lied­jies te sing.

Die ou­ers kon op­reg trots wees op hul kin­ders. Die Graad R-per­so­neel be­dank graag die skool­hoof, be­heer­raad, kol­le­gas so­wel as ou­ers vir hul on­der­steu­ning deur die jaar. Hul­le wens ook al die leer­ders voor­spoed in Graad 1 toe.

Hier spog van Nar­sing­straat se Graad R-leer­ders spog met hul di­plo­mas.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.