Een­dag, as ek groot is…

Graaff-Reinet Advertiser - - Classifieds -

Die kleu­ters van die Wep­pie P­rep­pie-kleu­ter­skool op Graaff­rei­net het ver­le­de Vry­dag, 2 No­vem­ber, hul “Een­dag, as ek groot is”-dro­me uit­ge­leef.

Al die kleu­ters het aan­ge­trek soos die be­roep wat hul een­dag wil volg.

Po­li­sie­man­ne en -vroue, as­ook brand­weer­per­so­neel het groot af­trek ge­kry.

Daar was ook ‘n he­le paar on­der­wy­sers, dok­ters, ver­pleeg­sters en ‘n boer of twee.

Ed­ward S­wa­ne­poel, Lu­han Al­berts en Dy­lan du P­les­sis.

Luk­ho S­peel­man, Lu­ke S­teyn en R­hyno Hom­veld.

Ke­aan Ma­du­na, Andrew Buys en S­hay­din Le­wis.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.