Bok­ke en Pro­te­as in sport­vloed op te­le­vi­sie

Graaff-Reinet Advertiser - - Sport -

Suid-a­fri­ka se krag­me­ting teen Frank­ryk is een van ses in­ter­na­si­o­na­le rug­by­wed­stry­de wat Sa­ter­dag reg­streeks op te­le­vi­sie uit­ge­saai word.

En die Pro­te­as se een­daag­se wed­stry­de teen Aus­tra­lië is twee van 'n do­syn in­ter­na­si­o­na­le bot­sings waar­na krie­ket­gees­drif­ti­ges dié na­week op TV kan kyk.

Daar­by is die Ned­bank­gholf by Sun Ci­ty, die Bra­si­li­aan­se Grand P­rix en die sok­ker­stryd tus­sen Man­ches­ter Ci­ty en Man­ches­ter U­ni­ted ook op sport­lief­heb­bers se kyk­lys.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.