Dan­kie aan dié bor­ge

Graaff-Reinet Advertiser - - Letters | Briewe -

• Ethne Huf­kie van Graaff-rei­net skryf: Ons wil graag die plaas­li­ke bor­ge be­dank wat die on­lang­se 'Pink Tea' funk­sie ter be­wus­ma­king van kan­ker in Graaff-rei­net on­der­steun het.

Hul­le is: Mon­te­go Pet Nutri­ti­on, Rei­net S­tu­dio, Blue Mag­no­lia, S­par, Oa­sis, Prof­con, Prins­loo P­ho­to­grap­hy, Pick n Pay, El­so­na, Li­sa’s Bou­ti­que, In­fi­ni­te Beau­ty en die Pi­o­neers-re­stau­rant.

Baie dan­kie aan ie­der en elk wat die ge­leent­heid se suk­ses help ver­se­ker het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.