Graaff-Reinet Advertiser

Liezel kry Groen-en-goud vir Landsdiens

-

Liezel Nel, ‘n Graad 11-leerling van Hoër Volkskool, is die trotse ontvanger van ‘n Junior Springbok toekenning vir Landsdiens.

Sy het verskeie gemeenskap­sprojekte van stapel gestuur en is reeds vanaf 2014 ‘n Ooskaap verteenwoo­rdiger by die Nasionale Landsdiens­kampe. Hier staan sy met die Skoolhoof Prestige Toekenning wat sy by die skool se jaarlikse prysuitdel­ing ontvang het vir hierdie groot prestasie.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa