Graaff-Reinet Advertiser

Maritza Burger is ’n wenner

-

Maritza Burger is die gelukkige wenner van ‘n nuwe trapfiets. Die fiets was op die spel tydens ‘n Ola-roomys kompetisie by Spandau Superspar in Graaff-reinet. Op die foto verskyn Ola-verteenwoo­rdiger Riaan Minnies en die gelukstrek­king-wenner Maritza Burger saam met Sarita Lehmann, die bestuurder van Spandau Superspar.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa