Graaff-Reinet Advertiser

Ruiters galop na glorie

-

Hoër Volkskool-leerders Marichen Piek en Zanki Botha, is ingesluit by die Oostelike Provinsial­e Ruiterkuns­spanne. Hierdie twee ruiters sal in Januarie 2019 aan die Driegang in die Nasionale Kampioensk­appe deelneem te Parys, Suid-afrika. Zanki sal dan ook aan die Vyfgang deelneem.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa