An­go­ra ram­vei­ling-sei­soen o­pen

Graaff-Reinet Advertiser - - Classifieds -

SOMERSET-OOS — Die An­go­ra ram­vei­ling-sei­soen het op 15 No­vem­ber ge­o­pen met die eer­ste vei­ling te Somerset-oos.

Dit is his­to­ries die oud­ste An­go­ra­ram­vei­ling met die eer­ste vei­ling ge­hou ter plaat­se in 1954. Mees­te van die top stoet­ram­me in die ge­skie­de­nis is tra­di­si­o­neel op die vei­ling ver­han­del.

S­chalk Nel en sy seun And­re­as, van S­teyt­ler­vil­le het die hoog­ste prys be­taal van R39 000 vir ‘n uit­ste­ken­de stoet­ram van Jor­di en Gay van Has­selt van Prins Al­bert.

Stoet­ram­me het teen ‘n ge­mid­del­de prys van R23 000 ver­han­del, ter­wyl bo­ge­mid­del­de ram­me teen R14 000 ver­koop het.

Goeie kud­de ram­me het ge­mid­deld R5 900 be­haal.

Jo­han­nes de Ja­ger (OVK TVB Somerset-oos), And­re van Zyl (OVK af­sla­er), Jor­di van Has­selt (te­ler), And­re­as Nel (ko­per), S­chalk Nel (ko­per) en Ro­che Jong­kind (OVK TVB S­teyt­ler­vil­le).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.