S­wem­mer maak skool trots

Graaff-Reinet Advertiser - - Classifieds -

Mark Blom, ver­bon­de aan La­er Volk­skool, het op Sa­ter­dag, 17 No­vem­ber, aan die B-groep swem­ga­la in Port-e­li­za­beth deel­ge­neem. On­der die tal­le swem­mers van o­ral wat hier­aan deel­ge­neem het, het hy goed pres­teer deur der­de in die 50m Kruip­slag te ëin­dig, agt­ste in die 50m Rug­slag en 14de in die 50m Bors­slag.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.