Groot boks druk dalk B­lits­bok­ke op­sy

Graaff-Reinet Advertiser - - Sport -

'n Boks­ge­veg tus­sen t­wee on­oor­won­ne - en on­be­skeie swaar­ge­wig­te gaan dié na­week op baie plek­ke meer aan­dag trek as die se­wes­rug­by in Doe­bai.

Suid-a­fri­ka se stre­we na nóg 'n toer­nooi­se­ge in die wê­reld­reeks laat rug­by-aan­han­gers hul lip­pe af­lek, maar die B­lits­bok­ke se on­der­steu­ners sal ewe gre­tig wees om Son­dag­og­gend op te­le­vi­sie na die reg­streek­se uit­sen­ding van die boks in Los An­ge­les te kyk. Die ge­veg tus­sen die bek­ki­ge B­rit Ty­son Fu­ry en De­on­tay Wil­der, 'n A­me­ri­ka­ner wat op een na al 40 ge­veg­te met 'n uit­klop­hou ge­wen het, het ou­tyd­se bok­skoors o­ral ter wê­reld laat uit­breek.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.