Fi­ës­ta kui­er op dorp

Graaff-Reinet Advertiser - - Voorblad -

Die te­le­vi­sie­prog­arm Fi­ës­ta is nou al vir meer as tien jaar si­no­niem met fees­te in ons land, as­ook in buur­lan­de soos Na­mi­bië.

Die pro­gram be­soek week­liks ’n an­der fees - só word daar nie net reg­oor die land ge­kui­er nie, maar bring hul­le in­te­res­san­te plek­ke na die sit­ka­mers van hul ky­kers.

Die Fi­ës­ta­span het on­langs ‘n be­soek aan Graaff-rei­net af­ge­lê ty­dens die Ka­roo-lus Fees.

Ty­dens dié be­soek het hul, on­der an­de­re, ‘n vlug met Fly Ka­roo ge­niet.

Die eer­ste uit­sen­ding hier­van is reeds Woens­dag­aand, 5 De­sem­ber op kyknet & Kie (DSTV ka­naal 145) om 21:30 uit­ge­saai.

Die­ge­ne wat dit ge­mis het, kan uit­sien na 'n her­uit­sen­ding daar­van op Son­dag, 9 De­sem­ber, om 18:30 op kyknet & Kie (DSTV ka­naal 145).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.