Mei­sies skit­ter by prys­uit­de­ling

Graaff-Reinet Advertiser - - Classifieds -

S­te­ven A­dams ver­skyn hier saam met sy dog­ter El­nay (regs), ‘n leer­der van Nar­sing­straat Pri­mêr, by die fi­na­le ron­de van die na­si­o­na­le Wow-spel­kom­pe­ti­sie. Bei­de El­nay en Ro­sa-leigh Dol­lies (links) het deur­ge­dring tot die eind­ron­de in dié kom­pe­ti­sie. El­nay het ver­der, ty­dens die skool se jaar­lik­se prys­uit­de­ling, vier ser­ti­fi­kaar­te en twee me­dal­jes vir spel as­ook ‘n ser­ti­fi­kaat vir haar twee­de graad­po­si­sie vir A­fri­kaans ont­vang.

Mi­chel­le Wil­lem­se ver­skyn hier saam met haar dog­ter Mi­che­a­la. Mi­che­a­la is by die on­lang­se prys­uit­de­ling aan­ge­wys as die top leer­ling in Nar­sing­straat Pri­mêr se Graad 7-klas. Sy het dan ook twee ser­ti­fi­ka­te en ‘n goue me­dal­je ont­vang vir haar deel­na­me aan die na­si­o­na­le Wowspel­kom­pe­ti­sie. Die skool het haar dan ook ver­eer met ser­ti­fi­ka­te vir die eer­ste po­si­sie in haar graad vir A­fri­kaans, En­gels, Teg­no­lo­gie, E­ko­no­mie­se Be­stuurs­we­ten­skap­pe en twee­de po­si­sie in haar graad vir K­re­a­tie­we Kuns­te en Le­wenso­rien­te­ring.Ro­sa-leigh Dol­lies, ‘n leer­der ver­bon­de aan Nar­sing­straat Pri­mêr, het uit­mun­tend pres­teer die pas af­ge­lo­pe skool­jaar. Sy het by die on­lang­se prys­uit­de­ling van dié la­er­skool, vier ser­ti­fi­ka­te en ‘n me­dal­je vir haar deel­na­me aan die na­si­o­na­le Wow-spel­kom­pe­ti­sie ont­vang. Ro­sa-leigh het deur­ge­dring tot die fi­na­le ron­de in S­tel­len­bosch. Sy het dan ook ser­ti­fi­ka­te ont­vang vir haar twee­de graad­po­si­sie vir Le­wens­vaar­dig­heid en eer­ste graad­po­si­sies vir Wis­kun­de en So­si­a­le We­ten­skap­pe. Sy ver­skyn hier saam met haar trot­se ma, Yo­lan­da Dol­lies

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.