LVS per­so­neel­lid ont­vang toe­ken­ning

Graaff-Reinet Advertiser - - Classifieds -

Lie­zel Lui­ters, ver­bon­de aan La­er Volk­skool, het on­langs er­ken­ning van die Lands­diens­be­we­ging ont­vang. Die Lands­diens­be­we­ging, of net Lands­diens, is ‘n Suid-a­fri­kaan­se or­ga­ni­sa­sie wat daar­op ge­mik is om die jeug op op­voed­kun­di­ge kam­pe en uit­stap­pies te neem, as­ook om maat­skap­li­ke pro­jek­te aan te pak. Lie­zel se uit­mun­ten­de be­trok­ken­heid by dié or­ga­ni­sa­sie het aan haar ‘n Sil­wer P­re­s­ta­sie Toe­ken­ning vir vol­was­se­nes op­ge­le­wer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.