Vir e­wig en al­tyd

Graaff-Reinet Advertiser - - Classifieds -

Wil­ma­rie de K­lerk en Jo­han­nes Eys­sen het op Sa­ter­dag, 17 No­vem­ber, e­wi­ge trou aan me­kaar be­loof. Die ge­leent­heid het by die Prof­con-oord op Graaff-rei­net plaas­ge­vind. Die paar­tjie ves­tig hul tans in Co­les­berg.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.