Graaff-Reinet Advertiser

Tuisveld plaas ekstra druk op Blitsbokke

-

Die verwagting­e waarmee die Blitsbokke se ondersteun­ers dié naweek by die sewesrugby in Kaapstad gaan opdaag, kan die Suid-afrikaners se tuisveldvo­ordeel tot niet maak.

Ná die teleurstel­lende vertonings verlede naweek in Dubai is die SA span onder druk. En die wete dat elke wedstryd van die internasio­nale toernooi óók regstreeks op televisie uitgesaai word, maak dit nie makliker nie. Saterdag se laaste wedstryd sal pas klaar wees, dan begin die regstreeks­e uitsending van die boks in Kempton Park, waar Tommy Oosthuizen en Thabiso Mchunu mekaar se ore gaan probeer afslaan.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa