Nu­we­lin­ge se op­ge­won­den­heid tas­baar

Graaff-Reinet Advertiser - - Skole | Schools -

Op­ge­won­den­heid en hart­seer Graad 1'tjies se eer­ste dag op skool het ge­sorg vir heel­wat ou­li­ke fo­to's.

Sien meer fo­to's by www. graaff­rei­ne­t­ad­ver­ti­ser. com. Nog fo­to's sal ook in vol­gen­de week se uit­ga­we van die Graaff­rei­net Ad­ver­ti­ser ver­skyn.

‘n Baie op­ge­won­de Sam van Rooy­en het Woens­dag haar skool­loop­baan af­ge­skop by La­er Volk­skool. ‘n Op­ge­won­de DP Eras­mus saam met sy ma Son­ja. DP het dié week sy skool­loop­baan by La­er Volk­skool af­ge­skop.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.