SA en Aus­sies pak me­kaar al vroeg

Graaff-Reinet Advertiser - - Sport -

Suid-a­fri­ka en Aus­tra­lië spring som­mer vroeg in die jaar al op die sport­veld aan­me­kaar wan­neer hul net­bal­span­ne dié na­week in Li­ver­pool aan 'n vier­hoe­ki­ge toer­nooi deel­neem.

In die an­der wed­stryd, wat ook reg­streeks op te­le­vi­sie uit­ge­saai word, speel Ni­eu­see­land teen En­ge­land.

Die der­de krie­ket­toets tus­sen Suid-a­fri­ka en Pa­ki­stan is een van ver­skeie an­der hoog­te­pun­te waar­na sport­lief­heb­bers op TV kan kyk.

Ook die eer­ste groot fiets­ry­wed­ren van die jaar en uit­soek­ten­nis en -gholf is op die kyk­lys.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.