Graaff-Reinet Advertiser

Marlow en St Andrew’s meet kragte

-

Marlow Landbousko­ol het Saterdag, 13 Julie, met hul 14 rugbyspann­e teen St Andrew’s Kollege gespeel.

Die wedstryde het op Marlow plaasgevin­d en beide skole het klipharde rde rugby in al die wedstryde gespeel. Marlow se juniors het vir goeie uitslae e gesorg.

Die Wolramme se o14c, o14b, o14a, o15c, o15b, o16c en o16bspanne het almal oorwinning­s behaal. . Marlow se eerste span kon wel nie St Andrew's Kollege klop in die 1ste-span n wedstryd nie, en het dáár 41 - 26 verloor. oor.

Beide spanne het met fisieke hardloopru­gby oprugby mekaar aangevat. Die besoekers het by die afbreekpun­te die oorhand gehad en bewerkstel­lig gereeld omgekeerde besit. it. Marlow se skrumskake­l het net voor halftyd ‘n geelkaart gekry en die 10 minute wat die tuisspan met 14 spelers moes speel, is effektief deur Kollege uitgebuit.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa