Luscombe wen bande by Libertas
Dave Luscombe het Vrydagaand, 28 Junie Klub Libertas se maandelikse gelukstrekking gewen.
Luscombe het buitebande ter waarde van
R8 000 gewen. Die bande is geskenk deur Drostdy Toyota en Tyre Mart GraaffReinet.
As wenner kan Luscombe self die bande uitsoek, maar nie die wenbedrag oorskry nie. Foto: Christo Vermaak