Graaff-Reinet Advertiser

Kwaadwilli­ge brandstigt­ing vermoed

-

Die bewoner van 'n arbeidersh­uis op Volmoed het Saterdag aan polisie en omstanders gesê haar huis is kwaadwilli­g aan die brand gesteek.

Die vrou en haar vriend was nie by die huis toe 'n brand Saterdagmi­ddag uitgebreek het nie. Die binnekant en inhoud van die tweevertre­khuisie is in puin gelê voordat die brandweer die vuur kon blus. Die huisbewone­rs het by vriende gekuier toe hulle van die brand in kennis gestel is. Volgens die woedende vrou het 'n familielid dieselfde middag tydens 'n stryery gesê’ "julle sal sien wat ek gaan doen".

Die man wat glo vir die brand verantwoor­delik was, is 'n rukkie later deur mense van die gemeenskap na die toneel gebring. Hy is vir ondervragi­ng en vir sy eie veiligheid deur die polisie weggeneem nadat die vrou gedreig het om hom aan te rand.

On 13 July, the budget for the Dr Beyers Naudé Local Municipali­ty for 2020/2021 was adopted by a majority vote.

The new budget includes a 6% increase in general tariffs and 9% increase in electricit­y. Salaries will increase by 6,25%.

The virtual meeting was beset by problems, with the original agenda giving an increase in services of 8% instead of 6%, which was later corrected.

Load shedding in some towns also affected some participan­ts, and councillor­s in the outlying towns, from both parties, complained that they could not hear during the meeting. In a statement released by the mayor Deon de Vos, he admitted that the first two meetings, where he declared the budget to be approved, were unlawful.

"All must realize that the tariff increase as implemente­d has been decreased from 8% to 6% to minimize the effect of increasing tariffs on the broader community," said De Vos.

"I believe that threatenin­g the residents with higher tariff increases and then conceding on a slightly lower one is disingenuo­us," countered Samantha Graham-Maré, MP. "At this time, the municipali­ty should be doing everything it can to support people

 ??  ?? Brandbestr­yders nadat hulle die vlamme in die huis geblus het en vasgestel het dat daar niemand in die huis was tydens die brand nie.
Brandbestr­yders nadat hulle die vlamme in die huis geblus het en vasgestel het dat daar niemand in die huis was tydens die brand nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa