begrip en waardes wat hiermee aangeleer word, vorm 'n stewige basis vir wiskunde op hoërskool.
In vergelyking met ander wiskundeprogramme is MindCube uiters bekostigbaar en maklik om te gebruik.
Behalwe vir wiskunde, ontwikkel MindCube ook verskeie ander vaardighede soos laterale denke, selfvertroue en die vermoë om onder druk besluite te neem wat noodsaaklik is tydens eksamens.
Die modules word deur ouers en onderwysers aan die hand van kort insiggewende videos aangebied.
Kom kyk self hoe doeltreffend en maklik MindCube is by gratis inligtingsessies op 20, 22, 24 Julie om 10:00 en 12:00 en weer om 15:00 vir veral onderwysers. Plek: Klein Karoo Emporium, Rademeyerstraat. Verversings deur Beans about Coffee (eie koste) Kontak Jaco van Zyl
by 083 233 5987. (Happy Birthday
Twinkle twinkle little star).
Monitor your child’s health and keep them from school if they are ill.
Disinfect school bags, books and lunch boxes.
Wash school clothes and cloth mask daily, and disinfect school blazer.
Prevent stigma by using facts and reminding your child to be considerate of others.
Coordinate with the school on how to support safety efforts.