Graaff-Reinet Advertiser

Binnekort ‘n virtuele toer deur Oudtshoorn

-

MapYourTow­n is 'n inisiatief om met Google Street View die strate en omgewing van Oudtshoorn digitaal te karteer om toerisme in die omgewing te bevorder. Toeriste-aantreklik­hede, stapen fietsroete­s en plaaslike ondernemin­gs kan dan op 'n virtuele toer besigtig word.

Dit stel die publiek en toeriste in staat om uit die gerief van hulle sitkamers vooraf besigtigin­g te doen voordat bespreking­s gemaak word.

Die proses het hierdie maand begin en Du Plessis Motors het 'n voertuig beskikbaar gestel wat vir die doel gebruik kan word.

 ??  ?? Neels Terblanche van MapYourTow­n (links) en EP du Plessis, verkoopsdi­rekteur van Du Plessis Motors.
Neels Terblanche van MapYourTow­n (links) en EP du Plessis, verkoopsdi­rekteur van Du Plessis Motors.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa