Graaff-Reinet Advertiser

Jong atlete maak hul stemme dik by parkrun

-

‘n Skaflike 60 drawwers en stappers het verlede Saterdag opgedaag om aan die weeklikse Mountain Drive-parkun deel te neem. Dis verblydend dat al meer jonger drawwers die 5 km-roete kom aandurf. Heelwat nuwe gesigte uit Kroonvale en Asherville kom wys ook hul slag en kom geniet die pragtige roete. Hugo Redelinghu­ys het die foto’s geneem.

 ??  ?? Madelaine van der Westhuizen kom flink aangestap.
Madelaine van der Westhuizen kom flink aangestap.
 ?? Foto’s: Hugo Redelinghu­ys ?? Die Mountain Drive-parkrun spog seker met een van die mooiste roetes in Suid-Afrika. Dis opvallend dat al meer jonger drawwers kom deelneem, soos die driestuks wat verlede Saterdag opgedaag het.
Foto’s: Hugo Redelinghu­ys Die Mountain Drive-parkrun spog seker met een van die mooiste roetes in Suid-Afrika. Dis opvallend dat al meer jonger drawwers kom deelneem, soos die driestuks wat verlede Saterdag opgedaag het.
 ??  ?? Met krag draf die jong atleet teen die bult uit.
Met krag draf die jong atleet teen die bult uit.
 ??  ?? Hanré Coetzee het gewys hy kan die 5 km maklik baasraak.
Hanré Coetzee het gewys hy kan die 5 km maklik baasraak.
 ??  ?? Jamie-Lee Gerber kom bultop gestap.
Jamie-Lee Gerber kom bultop gestap.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa