Graaff-Reinet Advertiser

Pienk bome vir GR-kankerlyer­s

- CHRISZANNE J VAN VUUREN

GRAAFF-REINET - Die Graaff-Reinet (GRT) Kankervere­niging word sedert 2012 deur die Pienk Bome vir Pauline-projek ondersteun. Hierdie unieke projek is deur Carol-Ann van Jaarsveld van stapel gestuur ter nagedagten­is aan haar ma en ouma, albei Pauline, wat aan kanker gesterf het. Die doel van die projek is om kankerlyer­s te ondersteun en ook om bewusmakin­g ten opsigte van kanker, en die stryd wat daagliks daarteen gevoer word, te bevorder.

Die Pienk Bome vir Pauline-projek het in die eerste jaar 4 000-meter pienk lap verkoop en sodoende R210 000 vir die kankervere­niging ingesamel.

Vir die afgelope 10 jaar word bome hier steeds in Oktober in pienk toegedraai en ontvang die GRT-kankervere­niging ‘n gemiddeld van R40 000 jaarliks. Die Graaff-Reinet-kankervere­niging is ‘n nie-winsgewend­e organisasi­e en lewer ‘n gratis diens aan alle kankerpasi­ënte in hul bedienings­gebied wat Graaff-Reinet asook omliggende dorpe – Aberdeen, Nieu

Bethesda, Jansenvill­e en Pearston – insluit. Hierdie dienste word bedryf vanuit die kankervere­niging se huis te Wesstraat 41 in Graaff-Reinet. Al die vergaderin­gs vind hier plaas en die toerusting en vrieskas met voorafbere­ide maaltye vir pasiënte word hier gestoor.

Die lede van die GRT Kankervere­niging doen gereeld huisbesoek­e om pasiënte te evalueer, te ondersteun en ook voorafbere­ide maaltye of maandeliks­e kospakkies, afhangend van die pasiënt se behoeftes, te voorsien. Elke lid kry ‘n beurt om kos of sop voor te berei en in porsiegroo­tte houers te verpak. Hierdie voorafbere­ide kos word dan gevries en aan pasiënte gelewer soos nodig. Alle pasiënte wat van die hospitaal se pasiënte vervoerbus gebruik maak om na Gqeberha te reis vir doktersafs­prake of behandelin­g, word van ‘n padkospakk­ie ter waarde van R200 voorsien. Die pasiënte wat van privaat vervoer gebruik maak ontvang 'n bedrag van R700 om by te dra tot brandstofu­itgawes. Pasiënte wat na Kaapstad of Bloemfonte­in moet reis ontvang selfs meer en pasiënte wat iewers moet oornag as gevolg van verlengde behandelin­g, bedrag te oorskry. “Ons verkoop hierdie jaar ontvang elk 'n bedrag van R150 per nag. nie net pienk lap nie, maar ook T-hemde,

Bo en behalwe die bogenoemde verskaf oorkrabbet­jies en ‘n Rosé-wyn met die naam die GRT-kankervere­niging ook Ensure Pink Trees for Pauline. Ons spog ook met byvoeding, volwasse doeke en bydraes vir ’n ‘n splinternu­we embleem waarin die kleure begrafnist­ee wanneer nodig. Die dienste wat van die verskillen­de soorte kanker voorkom. gelewer word, word moontlik gemaak deur Indien daar hierdie jaar wel R200 000 met fondsinsam­elings en donasies. behulp van die Pienk Bome vir Pauline-projek

Maxi van Aswegen, voorsitter van die ingesamel word, wat gaan ons daarmee doen? GRT-kankervere­niging, sê ten spyte van die Ons pasiënte se sorg is ons eerste prioriteit. Die struikelbl­okke wat Covid-19 gebring het, het fondse sal dus gebruik word om ons dienste hul toegewyde span versorgers onverpoosd aan ons pasiënte te verbeter,” sê Van Aswegen. voortgegaa­n om na die belange van hule Van Aswegen beklemtoon dat opvoeding sowat 130 pasiënte om te sien. "Die pasiënte en bewusmakin­g oor kanker en die vroeë is slegs dié wat tans aktiewe kanker het en opsporing daarvan baie belangrik is. Die sluit nie die ongeveer 90 pasiënte in wat in GRT-kankervere­ning voel sterk daaroor dat remissie is nie. Ons verwys na hierdie pasiënte meer voorligtin­gspraatjie­s, veral by skole en as “survivors”. Ons kan met trots sê dat ouetehuise (vir versorgers), gelewer moet word ons geen pasiënte weggewys het gedurende deur lede.

Covid nie.” Volgens Van Aswegen verskil Die GRT-kankervere­niging se dienste is die maandeliks­e uitgawes van die GRTkankerv­ereniging vrywillig, dus ontvang nie een van lede ‘n omdat die getal pasiënte salaris of enige vergoeding vir die werk wat elke maand wissel. hulle doen nie. Elke sent wat ingesamel word,

Van Jaarsveld noem dat die mikpunt ook insameling­s deur die Pienk Bome vir vir hierdie 10de bestaansja­ar van Pienk Pauline-projek, word aangewend vir die sorg Bome vir Pauline is om die eerste jaar se van pasiënte.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa