Graaff-Reinet Advertiser

Malan en van Tonder wen parkrun

- GARNETT WICOMB

Die 17-jarige William van Tonder (18:12) en Bianca Malan (22:32) was Saterdag die onderskeie wenners van die 303de Oudtshoorn-Parkrun by Survalolyf­landgoed.

Eerste 10 uit 41

William van Tonder (18:12)

Yaron Venter (20:44)

Bianca Malan (22:32)

Ame Pretorius (22:58) Johann Coetzer (23:34) Heinrich Boje (25:18)

Sunil Beni ( 25:43 )

Richter Scholtz (26:38 ) Chantal Conradie (26:42) Abraham Hendricks (27:12).

 ?? ?? Bianca Malan was die eerste vrou oor die wenstreep.
Bianca Malan was die eerste vrou oor die wenstreep.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa