Graaff-Reinet Advertiser

Kannaland-vergaderin­g misluk

- DEON MEYER

Die OVK is ook alreeds ingelig van Albertus se skorsing.

Raadslid Aletta Steenkamp van die DA het telefonies aan Oudtshoorn Courant genoem dat sy weens persoonlik­e redes nie die vergaderin­g kon bywoon nie en dat sy betyds verskoning ingedien het.

Nadat dit duidelik geword het dat daar geen vergaderin­g gaan plaasvind nie, was daar ’n hewige woordewiss­eling buite die stadsaal tussen Albertus en lede van die publiek. Die plaaslike polisie het deurentyd ’n sterk teenwoordi­gheid gehandhaaf.

Op die agenda van dié vergaderin­g word daar weer melding gemaak van ’n tugsaak teen drie Icosa-raadslede, Donson, Werner Meshoa en Hyrin Ruiters. Verder was daar ook die aanstellin­g van ’n waarnemend­e direkteur van infrastruk­tuur en gemeenskap­sdienste op die agenda.

Nicky Valentyn (ANC), huidige burgemeest­er van Kannaland, het bevestig dat die vergaderin­g wel binne sewe dae sal plaasvind.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa