Graaff-Reinet Advertiser

Smit lê tuig neer na 30 jaar

-

GRAAFF-REINET Johan Smit, welbekende plaaslike opleidings­fasiliteer­der vir SA Noodhulpli­ga, het besluit om na bykans 30 jaar die tuig neer te lê.

Volgens Phillip

Meyer, hoof van beroepsvei­ligheid en sekuriteit by Montego, sal Smit ongeloofli­k gemis word.

"Graaff-Reinet en omliggende distrikte sal oom Johan se passie en liefde vir die klaskamer mis.

Nie net was oom

Johan die gesig van noodhulpop­leiding in die Karoo nie, maar het hy ook opleiding verskaf aan duisende kandidate in die noodhulpbe­dryf, van jonk tot oud, en is hy steeds ‘n aktiewe lid van die gemeenskap.

Hy was altyd beskikbaar vir raad en bystand en jy kan altyd op sy knoppie druk. Sy passie, ondervindi­ng, liefde en

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa