Graaff-Reinet Advertiser

Tarkastad-span palm Twin Peaks-trofee in

-

Hierdie jaarlikse rolbaltoer­nooi is vanjaar vir die 20ste keer in Hofmeyr aangebied, en het weer 'n vol baan getrek.

Deelnemers het van oral na Hofmeyr gereis en gastehuise was volbespree­k. Puik etes is bedien en Hofmeyrrol­balklub het reggestaan om gaste en spelers te onthaal.

Die span van Tarkastad het die toernooi gewen met 'n telling van 10+45. Hul kon met die Twin Peaks-trofee, wat verwys na die Tweelingko­ppe wat oog hou oor Hofmeyrrol­balklub, wegstap.

 ?? ?? Die dogterspan is agter, van links: Nele Wolfaardt, Mine Coetzee en Layla de Beer. Voor: Elmaré Naudé.
Die seunspan is voor, van links: Matt Henderson, Isak Naude, Hermius Botha, Luke Steyn en PW Badenhorst. Agter: Frederick de Klerk, Cobus Lotter, Gerrit Jordaan en Marco Terblanche.
Die dogterspan is agter, van links: Nele Wolfaardt, Mine Coetzee en Layla de Beer. Voor: Elmaré Naudé. Die seunspan is voor, van links: Matt Henderson, Isak Naude, Hermius Botha, Luke Steyn en PW Badenhorst. Agter: Frederick de Klerk, Cobus Lotter, Gerrit Jordaan en Marco Terblanche.
 ?? ?? Die span van Tarkastad het as wenners uit die stryd getree. Hulle is van links: Johan van der Nest, Daffy Shaw, Josh Turner en Johnny Grant.
Die span van Tarkastad het as wenners uit die stryd getree. Hulle is van links: Johan van der Nest, Daffy Shaw, Josh Turner en Johnny Grant.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa