Ge­no­te van Toe­ka af

Huisgenoot 100 - - Briewe -

Toe ek klein was, het my ou­ma en ou­pa ge­woon in ’n groot ou huis op ’n plaas in

die Ka­roo.

’n Huis met de­le wat stads­hui­se nie ge­had het nie, soos

slag­ka­mer, spens, son­ka­mer en mees ver­war­rend -

ve ver­trek ag­ter­aan die huis met hout­vloe­re en

’n voor­stoep,

’n saal­tjie. Dié was

’n groot

’n ver­hoog met gor­dy­ne – die he­le

bok­sem­dais!bok Dit was des­tyds ge­bruik vir skool­gee of kerk maar toe la­ter om­skep

in ’n pak­ka­mer. Dit is hier waar ek een skool­va­kan­sie, uit ver­veeld­heid, af­ge­kom

het op my ou­ma se ver­sa­me­ling ou Huis­ge­no­te. Bok­se en bok­se Huis­ge­no­te.

Ek het ge­weet sy hou daar­van om soms saans na ete ’n nu­we Huis­ge­noot deur

te werk ter­wyl sy sta­dig teug aan

iets wat sy al so lank doen nie. Vir die res van die va­kan­sie het ek pro­beer

op­vang met haar.

’n gla­sie Sedg­wick’s, maar het nie be­sef dis

Vir die vol­gen­de paar dae het ek mid­dae in die saal­tjie ge­sit tus­sen ho­pies ou

Huis­ge­no­te. Ek het net hier en daar

ver­kyk

aan

hon­der­de

pro­duk­te wat ek nie her­ken nie

aan­maak­koel­drank ge­le­we of wat?). Daar was fo­to’s van nou on­be­ken­de “ce­lebs”

maar dan ook jong be­ken­des wat my t­wee keer laat kyk het – ek praat met

jóú, An­dré A­gas­si. En dit blyk of el­ke be­ken­de Suid-A­fri­ka­ner, van An­ne­li­ne

K­riel tot G­len­da Kemp, op ’n sta­di­um hul plek tus­sen daar­die blaaie ge­vind het.

Ver­der was daar half in­ge­vul­de blok­kies­raai­sels, net­jies uit­ge­knip­te ven­ster­tjies

in die re­sep­te­af­de­ling en hier en daar ’n fyn bruin se­kel­maan­vor­mi­ge vlek in ’n

hoek. Ek kan aan­gaan, maar kom ons sê maar net ek het daar­die va­kan­sie ve­le

de­ka­des be­leef in ’n paar dae.

’n ar­ti­kel ge­lees maar my­self heel­te­mal

han­dels­na­me

’n tyd net op

Die plaas­huis staan dees­dae leeg en on­be­woond. Soms won­der ek wat van

daar­die bok­se ge­word het. Dit is dan wanneer ek rus­tig te­rug­sit en stil-stil

gla­sie Sedg­wick’s drink op B­riek B­reek­man, B­lits Gor­don en Bol­lie.

-E. van der Mer­we

ou

ge­ïl­lus­treer­de

ad­ver­ten­sies

vir

(het die he­le Suid-A­fri­ka

vir

en

’n

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.