EN TOE WAS DIT OORLOG

Die af­ge­lo­pe eeu het daar by­na al­tyd ie­wers op die pla­neet kon­flik en ge­wa­pen­de stryd ge­heers – en Huis­ge­noot het dit saam met ons le­sers mee­ge­maak

Huisgenoot 100 - - Nuusgenoot -

‘OORLOG is on­ge­twi­j­feld ’n oor­bli­jf­sel uit ’n bar­baar­se pe­ri­o­de,” skryf die re­dak­teur in Huis­ge­noot van November 1918 oor die ein­de van die Eer­ste Wê­reld­oor­log. He­laas het die 20ste eeu be­wys oorlog is ver van uit­sterf – dié eeu is ge­ken­merk deur van die mees ver­nie­ti­gen­de twis­te in die ge­skie­de­nis. Ver­al drie oor­loë het Huis­ge­noot se le­sers diep ge­raak: dieT­wee­de Vry­heids­oor­log, dieT­wee­de Wê­reld­oor­log en die G­rens­oor­log.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.