JACKIE O

Huisgenoot 100 - - Nuusgenoot -

Af en toe ge­beur dit dat ’ n s­taats­man se vrou am­per net so­veel aan­dag as hy trek, en met Jackie O­nas­sis was dit die ge­val. Ons het haar leer ken as die styl­vol­le vrou van die cha­ris­ma­tie­se A­me­ri­kaan­se pre­si­dent John F. Ken­ne­dy. Op 29 Sep­tem­ber 1961 het Huis­ge­noot haar rol as s­ty­li­koon uit­ge­lig: “Wat gaan ons dié so­mer dra? . . . (Dis) dui­de­lik dat die Jackie-voor­koms mo­de gaan wees.”

Sy was ook op 21 Junie 1963 die voor­blad­vrou, en toe haar man in ’ n sluip­moord sterf, het ons haar nog­maals op 6 De­sem­ber 1963 in Huis­ge­noot ge­sien as die we­du­wee waar sy al­leen op die strand stap, een­saam maar steeds styl­vol in ’ n by­der­wet­se jas.

En toe skok sy die he­le wêreld deur in 1968 aan te kon­dig sy gaan met die G­riek­se skeeps­mag­naat A­ri­sto­te­les O­nas­sis trou. Op 8 November 1968 skryf die joer­na­lis Mar­tie Re­tief: “Jy kon my nett so­well ver­teltl het­ht ko­ning­in­kii E­li­za­bethE­libth II wil met Mick Jag­ger gaan trou!”

As vrou van O­nas­sis sou sy in 1973 in die kol­lig wees na­dat ’ n I­ta­li­aan­se tyd­skrif haar met lang len­se af­ge­neem het waar sy kaal op haar man se pri­vaat ei­land, S­kor­pi­os, swem en son­baai. Maar Jackie het haar nie daar­deur laat ont­stel nie. In ’ n on­der­houd wat in Huis­ge­noot ver­skyn, sê sy: “Ek het die naak­te waar­heid nog nooit ge­vrees nie!” En tot haar dood aan kan­ker in 1994 was sy ’n in­di­vi­du­a­lis

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.