SINNELOSE MOOR­DE

Huisgenoot 100 - - Nuusgenoot -

Een don­ker mis­daad wat die Suid-A­fri­kaan­se psi­ge laat sid­der, is ge­sins­moor­de.

Een van dié wat ons die mees­te ge­skud het, was toe die po­li­sie­man Uys­len Nel in 1996 sy vrou, Na­ta­sja, en t­wee kin­ders, Ma­ri­us (4) en Ro­bin (2), met ’ n AK-47 bui­te Ui­ten­ha­ge dood­skiet. Ro­bin het in sy laas­te oom­blik­ke nog “soos ’ n vark ge­skree”, het Uys­len la­ter aan ’n siel­kun­di­ge ver­tel.

Aan Huis­ge­noot het Uys­len se ma, El­na, ver­tel hy en sy ge­sin het lag­gend by haar ge­kui­er. Hy het “’n paar draaie met my ge­dans”. Maar ure la­ter het hy, in sy eie woor­de “ge­dou­ble­clutch” en die on­denk­ba­re ge­doen.

Al is hy tot drie keer le­wens­lank ge­von­nis, is hy in 2014 vry­ge­laat. ’n Jaar la­ter het Huis­ge­noot be­rig dat Uys­len in ’ n frats­on­ge­luk dood­ge­skok is; maar nie voor hy weer ge­trou, hom be­keer en, vol­gens die men­se na­by aan hom, ’n nu­we blaad­jie om­ge­slaan het nie.

Na­dat die mu­siek­le­gen­de Ta­liep Pe­ter­sen (me­de­skep­per van on­der meer Dis­trict Six en Kat and the Kings) op 16 De­sem­ber 2006 in sy huis ver­moor is, was die ver­ba­sing groot toe sy we­du­wee, Na­j­wa, in heg­te­nis ge­neem is. In die hof is be­vind sy het t­wee skelms R100 000 be­taal om Ta­liep te ver­moor, maar “toe som­mer self die snel­ler ge­trek toe hul­le te lank sloer na haar sin”, skryf Huis­ge­noot in Julie 2007.

Na­j­wa is uit­ein­de­lik tot 28 jaar tronk­straf ge­von­nis. Daar is nie fi­na­le kla­rig­heid ge­kry oor wat haar mo­tief was nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.