AL­BERT EN C­HAR­LE­NE

Huisgenoot 100 - - Glansgenoot -

Al­bert II, Prins van Mo­na­co, het nooit juis baie aan­dag ge­kry nie. So ge­heim­sin­nig was hy met die liefde dat al­mal be­gin dink het hy’s gay, tot dit be­kend ge­word het hy het t­wee bui­te-eg­te­li­ke kin­ders: Ja­z­min Gra­ce G­ri­mal­di, wat in 1992 ge­bo­re is, en É­ric A­lex­and­re S­tép­ha­ne Cos­te G­ri­mal­di, wat in 2003 ge­bo­re is.

Al­bert en die Suid-A­fri­kaan­se swem­mer C­har­le­ne Witt­stock het me­kaar toe al ge­ken, maar hul­le het eers in 2006 erns­tig ge­raak en saam in die o­pen­baar ver­skyn. Wat sou die prag­ti­ge blon­di­ne in die vaal prins sien, het al­mal ge­won­der. Baie, skryf Huis­ge­noot in Maart 2006 – sy be­skryf hom trou­ens as “be­leef, sjar­mant – met een woord, fan­tas­ties”.

In 2011 is hul­le ge­troud, en dwars­deur die glans­ry­ke se­re­mo­nie het dit ge­lyk of C­har­le­ne in tra­ne gaan uit­bars. Daar was sto­ries dat sy haar oor die troue be­dink het, maar on­danks daar­op­vol­gen­de ge­rug­te van an­der mans het die t­wee vol­ge­hou hul­le is ge­luk­kig.

C­har­le­ne het ein­de 2014 ma ge­word van som­mer t­wee prag­ti­ge ba­bas, Ja­c­ques Ho­noré Rai­nier en Ga­briel­la T­hérè­se Ma­rie. Sy lyk ook dees­dae stra­lend en vol self­ver­troue en vol­gens haar man is sy ’n won­der­li­ke ma. Hul­le ver­skyn ge­reeld op Huis­ge­noot se voor­blad.

Daar is geen twy­fel meer nie, skryf Huis­ge­noot in Sep­tem­ber 2015 – C­har­le­ne met haar ou­wê­reld­se glans volg on­mis­ken­baar in haar oor­le­de skoon­ma se spo­re.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.